Desmond Painter. Graham Greene en Suid-Afrika

logo.ensafh

Vandag in BY verskyn ‘n artikel deur Lin Sampson oor die vriendskap tussen Etienne Leroux en Graham Greene. Dit is ‘n interessante artikel, maar natuurlik geen onthulling vir aanhangers van Leroux nie: Greene se ‘fan mail’ aan Leroux, geskryf terwyl eersgenoemde die Engelse vertaling vanSewe Dae by die Silbersteins aan die lees was, is legendaries in die Afrikaanse letterkunde. So ook Greene se besoek aan Koffiefontein en sy reis deur die land, begelei deur Leroux.

Lês fierder by Versindaba